Music Downloads & Lyrics
In die pêreld tussen berg en dal staan
van 'n eeue ou
verhaal van 'n moederdtaal uit rots
gebou en bewaar vir my en jou. Deur die
jare het ons hart baklei om ook jou naam
hoog te
hou. Hierdie taal sal altyd liefde verg.
Hierdie taal het ek geërf.
Afrikaans laat my glo trots wat ek nooit
sal verloor. Dis my stem, dit is my
hartklop wat jy
hoor. Ek sal staan vir wat ek glo. Ek
sal veg. Jy sal my hoor in
Afrikaans. Sal jy my hier
hoor. Daar's 'n vuur wat brand diep in
my hart opgeskryf in wit en swart.
En ons kinders sal die boodskap kry. Dis
reg om hier te bly. Ek sal streef om jou
naam hoog te hou. Ek sal altyd bly
onthou hoe 'n nasie as een saam kan
sing. By staan deur
kending. Afrikaans laat my glo trots wat
ek nooit sal verloor. Dis my stem, dit
is my herklop wat jy
hoor. Ek sal staan vir wat ek glo. Ek
sal veg. Jy sal my hoor in
Afrikaans sal jy my hier
hoor Afrikaons jy laat my glo. Trots wat
ek nooit sal verloor. Dis my stem dit is
my hartklop wat jy hier
hoor. Ek sal staan vir wat ek glo. Ek
sal weggey sal my hier hoor in
Afrikaans. Sal jy my hier
hoor. Sal jy my hier
hoor. Ek sal staan vir wat ek glo. Ek
sal veg. Jy sal my hoor in
Afrikaans. Sal jy my hier hoor.
My
Mari Bosman Roepstem গানের লিরিক্স, mp3 ডাউনলোড, ভিডিও ডাউনলোড, অডিও ও ফ্রি সঙ্গীত। এটি একটি জনপ্রিয় গানের লিরিক্স ও অডিও ফাইল ডাউনলোড করুন।
আপনি এখনই এই গানটির উচ্চ মানের লিরিক্স, mp3 ডাউনলোড এবং ভিডিও ডাউনলোড করতে পারেন। এই গানের অডিও ও ফ্রি মিউজিক উপভোগ করুন এবং আপনার প্রিয় গানটি শুনুন।
Get the best quality lyrics, mp3 download, video download, and free music for Mari Bosman Roepstem. Download the official song, enjoy the audio, and explore more remix versions and covers. Perfect for music lovers seeking high-quality song downloads and lyrics.